Daniel Radcliffe

Daniel Radcliffe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Radcliffe in 2014

Geboortenaam Daniel Jacob Radcliffe
Geboorte 23 Julie 1989 (1989-07-23)
Hammersmith, Londen, Groot-Brittanje
Nasionaliteit Brits
Lewensmaat Erin Darke (vanaf 2013)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1999–nou
Rolprente Harry Potter
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniel Jacob Radcliffe (* 23 Julie 1989)[1] is 'n Britse akteur. Hy is bekend van die Harry Potter-rolprente.

Radcliffe is gebore in Londen. Hy het op 10 jarige ouderdom sy debuut gemaak in BBC se 1999-televisiefilm David Copperfield, gevolg deur sy rolprent-debuut in 2001 The Tailor of Panama. Op 11-jarige ouderdom is hy as Potter in die reeks se eerste rolprent 'Harry Potter en die Philosopher's Stone' gewerf. Hy het tien jaar lank in die reeks gespeel. Hy was die hoofrol in al agt rolprente. Radcliffe het een van die hoogste betaalde akteurs in die wêreld geword tydens die verfilming van die Potter-films, wêreldwye bekendheid verwerf, en kritieke toekenning vir sy rol gekry.

  1. "Daniel Radcliffe" (in Engels). Internet Broadway Database. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2015. Besoek op 16 Junie 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search